Die federale bestel van die HNP

Oor die afgelope 5 jaar het die HNP – die regerende party van die federale Republiek van die Holgarye (hoofstad: Arniston; nasionale vogelspesie: nie van toepassing nie) – hul vyande triomfantelik uitgedelg. Hulle beplan altoos om hulle grondgebied uit te brei en het tans vir Holbanië, Holstralië en Holland in hul visier. Soos die res, hoop hulle, sal hierdie vyande ook holderstebolder uit hul heimatte spaander tydens die veldslae wat hulle voorland is.

6689_124320560736_501960736_2715884_2370731_n

President van sowel die HNP as die federale Republiek van die Holgarye (links) en die betrouenswaardige hoofsweep (regs)

Vlug vir jou lewe.

This entry was posted in Sommer and tagged , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>