Comments on: Soek die vrou en wen ‘n Datsun

By: demoerin
Shame… wonder wat die Pous gedoen het om DIT te verdien!

By: Girl van die Suburbs
Verseker sal ek… want ons praise en worship dan in die aand diens… Ons dominee stuur ons vir groot doop (Hy staan wel langs jou maar mag jou nie hande ople nie) en dan jaag die dominee se vrou duiwels ook uit… Hier kom 'n ding!

By: Johan Swarts
Dis so cool om dit te hoor! Respek. Sterkte met die repercussions, indien enigsins. Sal jy laat weet wat gebeur?

By: Johan Swarts
janee, ek't gesien jy trap nie op eiers nie

By: Girl van die Suburbs
Ek is 'n dopper, maar ons gemeente is ietwat van 'n verloste dopper gemeente. Na die sinode besluit het ons kerkraad egter besluit om hulle nie aan die voorgeskrewe reels te bind nie want die besluit kon nêrens skriftelik gestaaf word nie. Ons het dus besluit de moer met hulle… ons het vrouens in die amp. Wat die repercussions gaan wees…. Kan nie wag om uit te vind nie.