Monthly Archives: July 2009

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 27.0)

Hoekom gril mense vir piepie in 'n publieke swembad terwyl hulle bereid is om in die see te swem waarin miljarde der miljarde diere daagliks kiloliters urine uitskei?

Posted in Mymering | Tagged , , , , | 4 Comments

Laai gerus jou musiek af – jy doen (nagenoeg) niks verkeerd nie

Dis 'n holruggeryde argument: elke liedjie wat nie gekoop word nie, is geld gesteel van die musikant en stoot boonop die prys van albums verder op. Dis snert. 'n Liedjie is bloot nie meer R10 werd nie. 'n Album is beslis nie R120 werd nie. Die waarde van musikante se sweet en bloed het gedaal, [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , , | 18 Comments

As God ‘n projeksie is

As God bloot 'n projeksie van die mens se hoogste ideale is en boonop “the most unpleasant character in all fiction: jealous and proud of it; a petty, unjust, unforgiving control-freak; a vindictive, bloodthirsty ethnic cleanser; a misogynistic, homophobic, racist, infanticidal, genocidal, filicidal, pestilential, megalomaniacal, sadomasochistic, capriciously malevolent bully” is… …then every atheist should hate [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , | 16 Comments

Die waarde van Genesis

Die waarde van die skeppingsverhaal lê nie in die godsdienstige aard daarvan nie. Dit is nie veel van 'n ware verhaal nie – iets wat, die negasie-sonder-teenargumente-redenasies van kreasioniste ten spyt, redelik maklik afgelei kan word. Gewis is dit nie 'n diëgese van die eerste oomblikke van die heelal of 'n verduideliking vir die ontstaan [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , , , , , , | 21 Comments