Monthly Archives: August 2009

Die latente onheil van pikkies met smartphones

Donderdagaand, terwyl ek na 'n laerskoolkooropvoering sit en kyk, merk ek 'n seuntjie op wat skuins voor my met 'n smartphone sit en speel. Hy het foto’s geneem, met 'n stilus op die foto’s gekrap en met facial recogniction 'n digitale snor op sy ma geplaas: Wanneer hy eendag groot is en tot die land [...]

Posted in Media | Tagged , , , , | 23 Comments

Al die arty ouens verkies mos maar Macs.

Ek is nie 'n bedryfstelsel-snob nie, maar daar is een spesifieke meem oor OSX wat my nogal amuseer en by tye selfs irriteer. Wanneer ek met mense oor Macs praat, verloop die gesprek dikwels so: Ja…Macs is beter vir content creation, jy weet? Foto’s en videos en liedjies en daai klas van dinge. PC’s kan [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , , , | 35 Comments

Die wysheid van Jan Smuts

Kort voor die verkiesing het ek geskryf oor politieke partye wat hulself negatief in terme van die ANC definieer en meer onlangs oor die DA wat skynbaar die hoop koester dat die regerende party se nuutste termyn op niks meer as 'n flater sal uitloop nie. Ek kan boekdele skryf oor die retoriek wat veral [...]

Posted in Politiek | Tagged , , | 8 Comments

Die fiktiewe oorsprong van poef

Die fiktiewe oorsprong van poef

Ooit gewonder waar die woord “poef” nie vandaan kom nie? Hiermee die pilot episode van Van Waar Gehasi, met 'n fiktiewe etimologieketting oor die woord “poef”. (Dis nou poef soos in: “he vanished with a puff”). Ek was bevoorreg genoeg om die video op te neem in die legendariese Cobus Potgieter (perkussionis van formaat) se [...]

Posted in Taal | Tagged , , , | 25 Comments

Die probleem met Linux

Posted in Tegnologie | Tagged , | 15 Comments