Eendag, as ek 171 jaar oud is, gaan ek hierdie foto vir my agter-agter-agterkleinkinders wys en hulle vertel van die keer toe ek 'n tesis kon skryf met slegs Quake1 as aansporing en Windows 7 RC1 op my skootrekenaar:
Og, prokrastinasie…