Van skape sonder wol
As ek duisende jare gelede vir jou ‘n skaap gegee het in ruil vir ‘n paar hoenders, sou jy heel moontlik gedink het dis ‘n regverdige transaksie. Sou ek jou egter probeer oortuig het om vir my ‘n duisend hoenders te gee vir dieselfde skaap, sou jy waarskynlik reken dat ek van my kop af is.
Hoe de joos het ons in ‘n samelewing beland waar mense dom genoeg is om ‘n duisend hoenders vir ‘n skaap te verruil?


Die geldelikke sisteem het beslis sy foute. Al ooit opgemerk hoe dun mushroom skyfies gensny word op ‘n Debonairs Pizza? Van bo af gesien lyk dit oraait maar waneer jy dit oplig en meet met ‘n Vernier calliper kom jy agter al die skywies gesamentlik maak skaars een hele mushroom uit. Die markup moet astronomies wees. Ek het al gesien hoe mense hulle pizzas terugneem, en se^ “This pizza is tasteless” en dan uitstap sonder om hul geld terug te vra.
Reply
ek sal jou 5 gormendizers gee, as jy twee skape kan bench.
Reply
ik doe alles voor 1 schaap
schapen zijn cool
wat is een gormendizer eigenlijk?
wat betekent het? hoe kom je aan die naam?
zomaar uit interesse hoor…
en volledig off topic
sry
Reply
sorry, ek het nooit geantwoord nie!
'n gormendizer = 'n smulpaap, vraat, glutton. per abuis raakgelees in 'n woordeboek toe ek 15 was.
Reply