Comments on: Ter verdediging van die orreliste

By: wim willemstijn
Dit was darem `n bietjie kwaai gestel dat ou ooms en tannies net die onoff swich kan operate,

ek is nou reeds meer as 60jaar orrelis, gee nog gereeld orreluitvoerings saam met ons koor.

so die stelling werk glad nie en hou nie water nie.

Wim Willemstijn N.G.Kerk Brakpan

Pyporrel met 22 stemme en 32 digitale registers van die Content-orrel wat laasjaar ingebou is,en die Gemeente  van Brakpan "like" dit !!!!

By: Leon-Ben
My ma is ‘n orreliste.

By: scienex
harde baas, dus

By: Johan Swarts
Touche

Hoewel, in my ervaring weet ek weer dat, behalwe as daar nie ‘n baie bekwame klankman is en genoegsame toerusting (soos monitors) om daarmee saam te gaan nie, niemand mekaar kan hoor om mee te begin nie.

By: fredddels
Nou terwyl ons so veralgemeen, kom ons gaan daarmee voort:

Bands weer, daarenteen, se lede word gedwing om te LUISTER na die res van die band.  Jy is nie 'n solo speler nie.  Die kuns lê in die manier waarop jy saamspeel.  Ritme en tempo behoort nie aan jouself nie, selfde geld volume en intensiteit.

Soms weer wonder ek of orreliste ooit geleer het om te luister na ander instrumentaliste en die genot sal kan waardeer om met ander spelers iets moois te skep.  Want as jy 'n orrelis is, kan jy speel nes jy wil.  Jy's die baas, want jy's die hardste.