Sexpo vs Sekswinkel

Persoon X in gesprek A:

Sjoe, die Sexpo was interessant. Ek dink dis iets waarna almal ten minste een keer in hul lewens moet gaan – net om te kyk wat daar aangaan, jy weet? Daar was tot ‘n ou wat jou portret met sy vogel verf!

Persoon X in gesprek B:

Het jy gehoor? Nog ‘n sekswinkel gaan oopmaak in die hoofstraat. Dit maak my ongemaklik, jy weet? Ek dink dis ‘n euwel in God se oë. Ons durf nie toelaat dat hierdie smet versprei nie. Ek gaan nou stadsraad toe…

Post to Twitter

9 Responses to “Sexpo vs Sekswinkel”

  1. Hmm…dit raak te goed om waar te wees – ek dink jy maak dit op ;)

    Reply

  2. Is hierdie persoon X altyd dieselfde persoon? Of net 'n voorbeeld? Of is dit 'n fiktiewe karakter? ;)

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    Niemand is regtig seker nie.

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    Niemand is regtig seker nie.

    Reply

  3. Ek's seker dit kannie dieselfde persoon wees nie. Ek sou 'n field day met hom gehad het!!

    Reply

  4. Johan, ek kan nie hieruit aflei wat jou standpunt oor die pornobedryf is nie. Is jy ‘n ondersteuner daarvan? Meen jy dit moet verdra word? Kyk jy die laataand flieks op e-tv?
    Die piesangverkoper´s last blog ..Dominee Attie en Genesis 12 My ComLuv Profile

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    die idee is nie dat jy my standpunt daaroor moet aflei nie. ek is nie persoon X nie.

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    die idee is nie dat jy my standpunt daaroor moet aflei nie. ek is nie persoon X nie.

    Reply

  5. “Daar was tot ‘n ou wat jou selfportret met sy vogel verf!”

    Ek wil nou nie snaaks wees nie, maar as die kunstenaar ‘n selfportret verf, is dit van homself en klaar. Niemand anders nie. Klink elk geval na ‘n redelik dikvellige kunstenaar.

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    baie goeie punt. you got me!

    emendering aangebring :-)

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    baie goeie punt. you got me!

    emendering aangebring :-)

    Reply

  6. Bwaahahaha… Jip, mense is net weird. Jy al gesien hoe kyk hulle jou aan as jy by die winkel uitstap? Dit gaan oor vooropgestelde idees… :roll:
    Girl van die Suburbs´s last blog ..Drie My ComLuv Profile

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled