Die Son vs Die Burger – Release Candidate 2

Amper daar.

Wat is die verskil tussen die volgende drie sinne?

1. Die man het sy seun geslaan.

2. Hy’t sy laaitie gebliksem.

3. Ter bestraffing is die telg die roede deur sy vader toegedien.

As jy nie verstaan of onthou wat hier aangaan nie, vind hier en hier uit.

This entry was posted in Taal and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>