Nuwe gereedskap, nuwe moontlikhede

Dink terug aan die Deon Maas-debakel.

Vergeet die sentiment van die SMS wat mense aangehits het. Vergeet die debatte, die gesprekke en die bitch fights. Vergeet Tim du Plessis, vergeet Satanisme, vergeet Rapport. Sommer die Afrikaner ook. Vergeet jouself.

Besef dan eerder hoe vinnig 'n landswye protes georganiseer kon word met iets so eenvoudig soos 'n SMS.

Wat kan ons nog met sulke gereedskap uitrig ?

This entry was posted in Tegnologie and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>