Monthly Archives: August 2009

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

Wanneer hare by ons kopvelle uitgroei, koester ons dit. Wanneer naels aan ons vingers en tone sit, tof ons dit op. Wanneer vel om ons vleis sit, behoed en versorg ons dit. Wanneer bloed deur ons are bruis, vergeet ons sorgeloos daarvan. Hoekom, dan, wanneer hare, naels, vel of bloed op enigiets anders as ons [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , | 10 Comments

Tshepo Mokoena en jou identiteit

Tshepo Mokoena en jou identiteit

Wanneer Tshepo Mokoena oor sy identiteit in Afrikaans sing: …dink hy beslis nie aan iets soos die Stellenbosse Taaldebat nie. Hy wag nie vir 'n institusie, soos 'n universiteit, om sy taal en kultuur te sanksioneer nie. Hy doen wat hy wil, want hy is wie hy is. Want hy kan – en hy het [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , , | 1 Comment

Cobus Potgieter documentary: Day 5

Cobus Potgieter documentary: Day 5

It is done! We did three more interviews, took the XL2 for a spin through Humansdorp (despite the weather) and got some insane shots of Nico Malan High. Also: Cobus chased a cow. I enjoyed the past week immensely. Playing around with a bunch of expensive equipment, learning a few more tricks of the trade [...]

Posted in Film | Tagged , , , , , | 4 Comments

Cobus Potgieter documentary: Days 3 and 4

Today Jason arrived with additional lights, an XL2 and a plethora of other equipment and we started shooting interviews in a controlled environment. Cobus did a Cobus Live with Jason’s webcam; we also shot at the church where Cobus played drums for the very first time 7 years ago. Inbetween we devoured pizza and watched [...]

Posted in Film | Tagged , , , , , , , | 6 Comments

Trek almal voor

Die Pink Jacaranda Festival, 'n gay fees wat die naweek by die Voortrekkermonument gehou is, het die Voortrekker Jeugbeweging lelik omgekrap. Hul opinie: die bastion van Afrikanernasionalisme is geen plek vir 'n pienk aangeleentheid nie. Miskien moes hulle dit omgekeer het. Miskien moes hulle eerder skaam gemompel het: “die pienk aangeleentheid is geen plek vir [...]

Posted in Politiek | 13 Comments