Monthly Archives: August 2009

Die geval van die kriptiese Shaik

Die Burger het onlangs 'n nuwe webtuiste gekry. Dis in wese maar 'n kopie van News24 / Nuus24 en sukkel (myns insiens) nog om 'n behoorlike identiteit te vind, maar dis 'n langverdiende treë vorentoe van die vorige aborsie van 'n webtuiste. Loer gerus na die source code as jy kans kry – dis veel [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , , , , , | Leave a comment

Sexpo vs Sekswinkel

Persoon X in gesprek A: Sjoe, die Sexpo was interessant. Ek dink dis iets waarna almal ten minste een keer in hul lewens moet gaan – net om te kyk wat daar aangaan, jy weet? Daar was tot 'n ou wat jou portret met sy vogel verf! Persoon X in gesprek B: Het jy gehoor? [...]

Posted in Sommer | Tagged , | 9 Comments

En nou’s dit ses jaar later

Ek sit in die serkaartjiery in die CJ Langenhoven-sentrum met my skootrekenaar en luister na Fokofpolisiekar. (Wel, nie terwyl jy dit lees nie, maar ek het terwyl ek dit skryf. ’Belowe.) Dis donker; die ligte is pas afgeskakel. Almal is feestelik, almal fuif. Almal is so jonk. Vir die eerste keer in ses jaar wag [...]

Posted in Matieland | Tagged , , | 14 Comments

Ter verdediging van die orreliste

Orreliste is cool. Hulle kan bladlees en kadense uit die niet optower wanneer die kollekte onverwags klaar opgeneem is of die bruid laat is. Hulle weet hoekom parallelle oktawe 'n aartsonde is, ken toonlere en kan grondnote met hul tone speel. As iets in F#-majeur geskryf is, sal hulle dit speel en nie daaroor kla [...]

Posted in Musiek | Tagged , , , | 11 Comments

Cobus Potgieter DVD 0wnage te Humansdorp

Ek ry die komende Sondag Humansdorp toe om te help skiet aan die Cobus Potgieter DVD. (BUYA!) My skootrekenaartjie gaan saam, so ek sal foto’s en 'n regstreekse koeie-in-die-padtelling (dis immers die Oos-Kaap) verskaf terwyl ek onderweg is. Ek gaan ook (sonder om enigiets van die DVD se inhoud weg te gee) 'n daaglikse joernaal [...]

Posted in Film | Tagged , , , | 3 Comments