Monthly Archives: August 2009

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 28.0)

As drome waar word, is dit nog steeds drome?

Posted in Mymering | Tagged , , | 5 Comments

Van skape sonder wol

As ek duisende jare gelede vir jou 'n skaap gegee het in ruil vir 'n paar hoenders, sou jy heel moontlik gedink het dis 'n regverdige transaksie. Sou ek jou egter probeer oortuig het om vir my 'n duisend hoenders te gee vir dieselfde skaap, sou jy waarskynlik reken dat ek van my kop af [...]

Posted in Mymering | Tagged , , , , | 4 Comments

Nag van die trolliemonsters!

Vir diegene wat besig is om die veranderinge in die koerant- en tydskrifbedryf te lamenteer, haal ek graag die volgende aan uit Alvin Toffler se 1980 boek “The Third Wave”: Getting the customer to do part of the job – known to economists as ‘externalizing labour cost’ – is scarcely new. That’s what self-service supermarkets [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , | 4 Comments

Sosiale media – the fifth estate?

Toe Oscar Wilde die volgende kwytgeraak het: In old days men had the rack. Now they have the press. That is an improvement certainly. But still it is very bad, and wrong, and demoralizing. Somebody — was it Burke? — called journalism the fourth estate. That was true at the time no doubt. But at [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 1 Comment

I brought my internets with me

As jy 'n ouer familielid het (die kans is groot) aan wie jy iets moes verduidelik (die kans hiervan is groter) wat hulle van geen kant af verstaan nie, maar benader asof dit nie moeilik is nie en jy die dom een is (die kanse hiervan is monumentaal), sal jy hierdie video geniet: Uh huh.

Posted in Tegnologie | 2 Comments