Die derde waarheid oor die Afrikaner…

…is dat sy identiteit vir ewig gegrond sal wees in diversiteit. Hy het ontstaan uit Nederlanders, Duitsers, Franse, Maleiers, Strandlopers et al. Hy was Christen, hy was Moslem. Hy het nie spontaan uit die lug geval as 'n homogene groepering om 'n heilige roete aan die suidpunt van Afrika in 1938 aan te pak nie. Eerder het hy stuk-stuk vanuit ander vastelande hierheen geslier en stadig begin saamsmelt in 'n smeltkroes van kulture.

Hy is baster. Pogings om hom af te baken ten einde 'n “suiwer” identiteit te behou, is om te spoeg in die gesig van sy voorvaders.

This entry was posted in Politiek and tagged , , , , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>