Kompetisietyd! Kyk na die onderstaande advertensie van AMD en verduidelik vir my in jou eie woorde wat Fusion is. As jy kan, verklaar ek jou die amptelike groot wenner:
En daar dag ek Apple span die kroon vir reklame-bloat…