DF Malan te Winburg, 2 Mei 1937. (Eeufeesviering van die Groot Trek.) |
Fokofpolisiekar, Die seksuele revolusie (Monoloog in Stereo) |
| As ons terugkyk, lyk dit of die afgelope 100 jaar vol draaie was, vol gevaarlike afgronde, en by rukke of die horison verdwyn het as ons nie vorentoe kyk nie, maar was daar nie 'n rigting in hierdie blykbaar rigtinglose weg nie? Daardie weg is nie alleen deur werksmanne gemaak nie. Die ontwerp van daardie weg is die werk van 'n Oppermagtige Brein, 'n Ingenieur wat rigting gekry het vir 'n blykbaar rigtinglose pad. Die rigting was vasgestel en het uitgeloop op 'n vrye nasie. | Ons kort 'n leier 'n bedrieër om ons op te sweep om vir ons rigting te kan gee en al die kenners stem ooreen. Jou eie graf moet jy seker Jou breinkind gaan jou doodmaak |
Twitter
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 3 hours ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 7 hours ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 10 hours ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 10 hours ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 12 hours ago
- Macs is net so...un-PC... 12 hours ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 12 hours ago
- Nooooooobooooodyyyy caaaaaaarrrrrrreesssss rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu… 15 hours ago
- RT @fanamokoena: We are still victims of Apartheid for as long as we succumb to the lessons it taught us. All of us. 15 hours ago
- Hulle moes dit Ru-Coffy genoem het #jannieverjaarkoffie 15 hours ago