‘n Koei!

18 Responses to “‘n Koei!”

  1. Ek het in my jonger dae, nie geweet "koei" is eintlik slegs die woord vir 'n vroulike-bees nie. Dus het ek gepraat van 'n mamma-koei en 'n pappa-koei. My Sub A juffrou het dit amusant gevind.

    Reply

  2. teeehee

    Reply

  3. Jammer, maar ek dink dit is 'n bul! Kyk weer mooi Johan! ;)

    Reply

  4. ja, maar bul klink net nie so cool nie.

    Reply

    Rustig Reply:

    So jy wil nou die arme bul "gay" maak. Skaam jou. Wat sal Charles Darwin hiervan sê?

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    Hy sou wonder waar is die vinke.

    Reply

    Rustig Reply:

    So jy wil nou die arme bul "gay" maak. Skaam jou. Wat sal Charles Darwin hiervan sê?

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    Hy sou wonder waar is die vinke.

    Reply

  5. Dis eintlik 'n tollie.

    Reply

  6. As Caster ons enigiets geleer het, is dit dat 'n tollie nie saakmaak nie.

    Reply

  7. Uiteindelik is Caster mens, en dié hier bo, bees.

    Reply

  8. Hoe meer ek na die foto kyk, hoe meer lyk dit actually vir my soos 'n perd…

    Reply

  9. Al wat ek nou sien is 'n MacDonalds Quater Pounder!

    Reply

  10. lol!

    Reply

  11. wat hier nou zo mooi aan vind:
    in het nederlands is het enkelvoud 'koe', meervoud 'koeien'
    'koeien' zonder '-en' voor meervoud wordt in het afrikaans 'koei'
    prachtig

    Reply

  12. Het jy die rooi vlaggie gaan waai om te sien of hy reageer?

    Reply

  13. teehee…nee, maar daar was 'n rooi liggie op die Canon XL2…tel dit?

    Reply

    Girl van die Suburbs Reply:

    Uuuhhhmmm… Ek dink jy het dalk te ver gestaan???

    Reply

    Girl van die Suburbs Reply:

    Uuuhhhmmm… Ek dink jy het dalk te ver gestaan???

    Reply

  14. Laat my nou dink aan daardie lekker steak wat ek die naweek geëet het.

    Reply

  15. bulkoei

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled