Ek verstom my soms aan bemarkers se pogings om die waarde van iets uit proporsie te blaas. Wie ookal Apple se produkte bemark, is 'n wonderlike voorbeeld hiervan. Snow Leopard se feature list bevat byvoorbeeld hierdie brokkie teks:
Waarop 'n mens se eerste reaksie is om te mompel: “whoop dee farkin doo” en 'n screenshot van Windows XP se processor affinity te neem:
Kan dit wees? Support vir 32 cores? Agt jaar voor Apple se aankondiging dat Snow Leopard multiple cores ten volle benut “by making all of Mac OS X multicore aware and optimizing it for allocating tasks across multiple cores and processors”? (Toe Puma op vistenke gehardloop het?)
Bummer.