Comments on: Treintegnologie (8 jaar te laat)

By: Johan Swarts
haha, touché.

By: Stii
Check bietjie hoe mooi doen Microsoft dit: http://gatorurl.com/qxjt0d Weereens, hulle disappoint glad nie

By: AM
(So, basically – ek diss nie Grand Central nie. Ek dink dis cool. Ek val net nie vir belaglike bemarking in hierdie geval nie.)

By: Johan Swarts
(Jy's reg, dis Python.)

lol @ snow leopard. ek het nogal gedink leopard was oulik (hoewel apple se monochrome folders my al vir jare irriteer – ek's nie 'n goeie organiseerder nie en daai help nie baie nie…). tiger was vir my 'n stuk gemors. ek's baie into media production en elke keer as ek photoshop of final cut oopgemaak het en die miljoene oop stukke desktop met stukkies van ander windows tussen die apps deur gesien het, wou ek kots. dis onsaglik irriterend, mens click die heeltyd iets mis en dan verdwyn jou app uit fokus uit. (dis leopard se issue ook, maar ten minste het dit spaces om goed effens te isoleer).

frankly, ek weet nie mooi hoe enigiemand media wil produce op 'n mac nie. niks kan maximize nie en daar's gate in die apps. i don't get it. dalk is ek net stupid?

By: Stii
Ek sien nie hoe dit Eclipse se skuld kan wees nie siende dat dit bloot 'n IDE is. Dis eerder Python se skuld dan as wat dit Eclipse s'n is.

Ja, hulle het dit al jare, maar dit was altyd nog 'n baie ingewikkelde proses om munt te buit uit multiple processes. GCD gebruik net 'n nuwe manier wat dit optimize en maklik maak. Ek stem wel saam dat dit users hoegenaamd geensins direk aanraak nie. Tensy jy Apple apps develop gaan jy nooit met GCD te doen kry nie.

Vir die rekord, ek is GLAD nie impressed met Snow Leopard nie. Die 64bit apps is veronderstel om so great te wees, maar pffft. In menige gevalle voel dit vir my heelwat stadiger. So what as my Mac nou meer as 4GB memory kan lees?! Ek kan dit definitief nie bekostig nie. Snow Leopard is 'n helse teleurstelling. Ons hoop maar dis 'n tipping point tot iets amazing en nie 'n groot boggerop nie! Ons sal maar moet sien…

By: Johan Swarts
(So, basically – ek diss nie Grand Central nie. Ek dink dis cool. Ek val net nie vir belaglike bemarking in hierdie geval nie.)

By: Johan Swarts
Wel, op hierdie oomblik is ek besig om op 'n XP installation 4 python processes op my quad core te hardloop. Windows delegeer self wat waar moet gaan en gebruik 4 x 2.83 ghz ten volle om 'n helse klomp HTML te parse.

Obviously is dit nie Windows se skuld dat ek 4 processes apart moet run nie – dis eclipse se skuld. Want eclipse is nie geskryf om my quad core ten volle te gebruik nie. Net soos wat dit nie Snow Leopard se skuld gaan wees as Macs met multiple cores daai cores gebruik nie.

Ek stry glad nie met jou of met Adri nie. Die punt is, Snow Leopard laat nie programme multitask nie – dit maak dit makliker vir mense om hulle programme reg te skryf om vandag se CPU's te gebruik. Dis regtig nie so 'n amazing feature nie – in fact, Windows het dit al vir jare. (En ek is seker ander OS's ook. Selfs Leopard moes dit al gehad het?)

My punt? Hierdie is nie so ongelooflik cool soos wat Apple se bemarkers dit uitmaak nie. (Onthou, hierdie post gaan oor bemarkers. Apple is net 'n baie goeie voorbeeld daarvan.) Hel, dis nie eers supposed om 'n marketable feature te wees nie, IMHO. Hierdie is iets waaroor developers moet rondspring van opgewondenheid – nie Mac users nie. Daai eer kan hulle eers te beurt val as daar actually apps kom wat reg gecode is, nie waar nie? En dan's dit tog nie Apple se accolade nie – dan's dit die 3rd party developer s'n,

Dis ou tegnologie. Hierdie vermoe is al vir jare daar. Nou skielik pomp die Apple bemarkers dit in die Apple kanon in en skielik bitch al wat 'n Mac-fan is (ek ken baie sulkes – en anders as jy is hulle 'n bietjie…oningelig…) oor hoe ONGELOOFLIK! COOL! APPLE! SE! NUWE! OS! IS! WANT! DIT! KAN! MULTIPLE! CORES! HANTEER! WOW! NET! NOG! 'N! VOORBEELD! VAN! HOE! APPLE! SUPERIOR! IS!

…meanwhile bestaan die tegnologie al vir jare.

By: Stii
Uhm… eerstens sou ek NOOIT OOIT OOIT OOIT weer Windows in dieselfde post noem as die woord bemarking nie.

Tweedens, ek verstaan hoegenaamd nie wat jou punt is nie… So XP het 'n dialoog venstertjie wat vir jou wys jy't hardware? Great! Nou weet ons Windows kon 8 jaar terug al hardeware optel.

Derdens, die doel van GCD is om parallel computing en concurrency te "abstract" (for lack of a better word) deur extensions vir Objective C, C++ en C bloot te stel en dus concurrency vir developers makliker te maak. Dit het boggerol te doen met wat jou hardware managers kan sien nie.

Andri is in fact reg.

"Instead of spawning and managing threads in the application, the developer marks sections of code as blocks and then places them in a queue."

M.a.w. gooi dit in die queue en los die threading vir die OS

By: Johan Swarts
Jy het die kat aan die stert beet. Sien gerus http://theappleblog.com/2009/07/06/snow-leopard-i...

By: Johan Swarts
Jy het die kat aan die stert beet. Sien gerus http://theappleblog.com/2009/07/06/snow-leopard-i...