Hiaat

Ek gaan vir die volgende paar weke 'n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan klaarskryf. Ek het bykans 14 GB se HTML waardeur ek moet sif, so ek gaan myself in 'n donker hoekie aan my skootrekenaar vasketting en van seldery en kaasburgers leef.

As ek enigiets post in die volgende tyd, sal dit grepe uit die teoretiseringsgedeelte van my tesis wees. Trek dit asseblief uitmekaar – enige kritiek sal opreg waardeer word. Tot dan, hier is 'n skermskoot van dit waarmee ek tans mee besig is. Dit lyk ingewikkelder as wat dit is:

tesissplit

(Ek hou nie regtig van seldery nie, ek wou net die woord skryf. Dis 'n cool woord.)

This entry was posted in Matieland and tagged , , , , , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>