Monthly Archives: September 2009

As die byteltjie in jou kop kraak

Heidegger het eenmaal die opmerking gemaak dat 'n mens eers werklik die essensie van iets ontdek wanneer dit breek. Hy het die metafoor van 'n hamer gebruik – is dit heel, gebruik jy dit sonder om werklik oor die gereedskap na te dink. Breek dit egter, besef jy skielik in jou frustrasie wat die ware [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , , , | 7 Comments

Proof! Herschell Gibbs = Undead!

Skok! Gruwel! Ek het onteenseglike bewyse gevind dat Herschell Gibbs 'n zombie is! Hol vir die heuwels!

Posted in Sommer | Tagged , , , | 1 Comment

Cobus Potgieter DVD – Trailer

Cobus Potgieter DVD – Trailer

Batteries not included:

Posted in Sommer | Tagged , , , | 2 Comments

Herschelle Gibbs en die seks sonder die seks met die seks sonder die seks sonder die seks

Right, so Herschelle Gibbs het 'n seksvideo en ek moet vandag iets daaroor skryf anders gaan ek nie munt slaan uit die miljoene hits wat ek daarvoor gaan kry nie. SEKS! BAIE SEKS! STOMENDE WARM SEKS! … Srsly, though, ek is nie seker ek verstaan presies wat Rapport se berig daaroor probeer sê nie. Ter illustrasie [...]

Posted in Media | Tagged , , , , , | 7 Comments

Die wysheid van Paul Kruger

Ek vind nogal aanklank by Paul Kruger se mening oor staat en kerk. In sy verkiesingsmanifes van 1883 skryf hy: Indien ek dus verkies mag word, verwag dan nie van my dat ek my met kerklike sake moet bemoei nie, want my oortuiging is dat dit die staat nie toekom om hom met die inwendige [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , , | 3 Comments