Monthly Archives: October 2009

My kunsprojek

eentwee tweedrie drie drievier vier vier viervyf vyf vyf vyf vyfses ses ses ses ses sessewe sewe sewe sewe sewe sewe sewe agt agt agt agt agt agt agt agtnege nege nege nege nege nege nege nege nege tien tien tien tien tien tien tien tien tien tien

Posted in Sommer | 22 Comments

Kommunisme vs. Open Source

Persoon X in gesprek A: Ek kan nie glo COSATU wil die myne nasionaliseer nie. Dis belaglik. Weet hulle nie kapitalisme is 'n beter ekonomiese sisteem as kommunisme nie? Kommunisme werk nie. Die geskiedenis bewys dit! Persoon X in gesprek B: Skroef Windows, dude – gebruik eerder Linux. Help eerder om die wêreld meer oop [...]

Posted in Sommer | 13 Comments

Hallo, Gouelokkies

Tussen 2002 en 2009 het Afrikaanse bloggers die volgende vorme van die woord “hallo” gebruik (die getal dui telkens op die aantal kere wat die woorde in my korpus verskyn – spelfoute ingesluit): hallo    3202 halloa    1 hallol    1 hallomos    1 halloo    1 hallooo    8 halloooo    144 hallooooo    753 halloooooo    2 hallooooooo    4 halloooooooo    1 [...]

Posted in Blogging | Tagged , , , | 11 Comments

Dis Sjina, bietsj

Nou die dag los iemand hierdie bom: Urgh…asseblief, nee…spel dit tog net met 'n “Ch”. “Sjina” klink tog so oud-modies. Spel dit tog net reg. Asseblief. Hallooo, bietsj – in Afrikaans skryf ons “sjoe”, en nie “choe” nie, “sjokolade” en nie “chokolade” nie, “sjimpansee” en nie “chimpansee” nie. Daai goed in die swembad is “chloor”, [...]

Posted in Media, Taal | Tagged , , , , | 17 Comments

Jy dink jy’s cooler as ekke

Hierdie tjoen van Jack Parow is van die beste sosiale kommentaarstukke op Afrikaners wat ek in 'n lang tyd gehoor het: It just kicks Afrikaner nationalism in the nuts, doesn’t it? (Gesien by WatKykJy.)

Posted in Musiek | Tagged , , | 27 Comments