God pwn seks, satanisme en appels

Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!

Die onderstaande grafiek stel verskillende sleutelwoorde per maand vir ‘n klomp Afrikaanse blogs voor. Dis uit onvoltooide data saamgestel, maar wys duidelik dat Afrikaanse bloggers daarvan hou om die G-woord te gebruik. (En dat hulle nie so lief is vir appels nie. Skandalig.)

god seks satanisme appels

Post to Twitter

This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.

17 Responses to “God pwn seks, satanisme en appels”

  1. en ook niet van seks
    nog schandaliger!

    Reply

  2. Vinnige unrelated vraag.

    Is "prerogatief " 'n anglisisme. Want dit het my hare orent laat staan toe ek dit raaklees…

    Reply

    Lize Reply:

    en wat van “viktimasie” ?

    Reply

    scienex Reply:

    ja
    allebei anglicismen
    onnodig bovendien
    maar ik ben maar neerlandicus
    misschien denkt johan er anders over :o )

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    ek stem saam met scienex.

    Reply

  3. bwhahahah… Appel enkelvoud of Appels meervoud?

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    beide.

    Reply

  4. Dis nou interesant. Het jy ook politieke terme soos "demokrasie" probeer?

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    inderdaad. god wen loshande.

    Reply

  5. :lol: Hulle wonder heel waarskynlik net nie so baie oor appels nie.

    Reply

  6. Wat het God, satan, appels en seks met mekaar gemeen? Genesis! So ek lei af ons Afrikaanse blogosfeer is nog maar "in die begin". :)

    Reply

  7. lol, well spotted :)

    Reply

  8. het lijkt erop dat god sterk in populariteit gedaald is
    ik voorspel een korte opleving van het woord appel en vervolgens een sterke groei van de woorden seks en satanisme

    Reply

  9. seks en satanisme!!! JAAAA!!!

    Reply

  10. daar staat tegenover dat de afrikaanse blogosfeer ook nog een zondeval te wachten staat johan
    waarbij 1 blogger een backup-server zal moeten bouwen die van elke afrikaanse blog 1 inzending veilig door de digitale storm zal leiden

    ik neem aan dat jij die taak op je gaat nemen?

    Reply

  11. voorwaar. die bunkers is klaar gebou.

    Reply

  12. maar natuurlik elke 2de bloginskrywing gaan oor god en jesus. dit voel soos traktaatjies op die net.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled