is hierdie net afrikaanse blogs? mens sou dit dalk kon toeskryf aan groter tech adoption onder Engelse mense, gegewe dat hulle baiekeer die Sharks ondersteun…?
but then again… ek weet nie hoeveel van daardie omies op Loftus gaan blog gou na die game oor hoe die boerewors roll was nie.

Reply
interessant genoeg net afrikaans.
Reply
Baie interessant. Ek sal moet begin om die Bulle in elkeen van my posts te noem
Reply
Girl van die Suburbs Reply:
October 13th, 2009 at 9:09 am
begin solank oukie… jy het heelwat om in te haal!