‘n Vinnige gedagte oor Afrikaans

‘n Taal is op sy nuttigste (en sy mooiste) wanneer dit gereedskap is en suksesvol gebruik kan word in ‘n wye verskeidenheid kontekste. Sodra die gereedskap in ‘n kampie geplaas en omhein word met hakiesdraad en landmyne en hondsdol waghonde, teer dit uit, raak dit nutteloos, sterf dit.

Post to Twitter

This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.

8 Responses to “‘n Vinnige gedagte oor Afrikaans”

  1. helemaal waar

    taal is ook een belangrijk deel van ons normen- en waardensysteem, en voor een groot deel bepalend voor de culturele identiteit van groepen – naties, volken
    bij dat soort zaken (normen en waarden en culturele identiteit) speelt een heleboel emotie mee
    dat verklaart misschien het prikkeldraad, de landmijnen en de hondsdolle waakhonden

    trouwens: dit gaat toch niet alleen op voor het afrikaans?

    Reply

  2. @scienex – inderdaad. ek het toevallig weer iets oor die taaldebat raakgelees en gou vinnig dit geskryf, maar dis net soos jy skryf.

    @emil – dis verseker 'n anderse siening as dan roodt s'n ;)

    Reply

  3. Mhmm, dit is so, ja. Ons praat drie tale in die huis. 'n Middel tot kommunikasie, eerstens en lasstens. Die taal het nie baie te make met ons kulturele voorkeure nie. Ons eet bobotie net soos ons bangers en mash asook gulash-sop geniet – Afrikaans, Engels en Duits – wat maak dit tog uit? O ja, en soms as genooi word, eets ons ryspap in die aande (saam die Noorweërs) of Umngqusho – ons praat nie deurgans die taal nie, maar ons deel steeds die kultuur.

    Dis 'n anderse siening as Dan Roodt s'n.

    Reply

  4. Jip stem saam. Deel daarvan is om tegniese onderwerp te kan kommunikeer (soos wetenskap). As dit egter nie binne daardie konteks toegelaat word nie sal daardie deel van die taal mettertyd verval.

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    Juis!

    Reply

  5. Ware woorde. Maar wie moet verseker dat dit nie in ‘n kampie opeindig nie? Die gebruikers.
    demoerin´s last blog ..Lewensreëls…. My ComLuv Profile

    Reply

    Emil Reply:

    Politici? Neuroloë?

    Reply

    scienex Reply:

    nee alsjeblieft niet politici en neurologen – en al helemaal niet taalkundigen :o )
    precies zoals demoerin zegt: het zijn de taalgebruikers die de taal levend houden
    het zijn de politici en taalkundigen die hem verstikken

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled