Tydens die post-tesis blues wat my die afgelope week beetgepak het, het ek 'n bietjie met After Effects begin rondspeel. Dis werklik 'n indrukwekkende program; ek kan nie glo ek het dit nie lankal begin aanleer nie:
2.5D ftw!