Amor! Span! Die! Seile!

Skok! Walging! Afgryse! Joost van der Westhuizen het sy vrou verneuk!

Arme Amor! Deur watter pyn moet sy nie tans gaan nie?!

Amor my kind jy is JESUS se GUNSTELING en daar is ALTYD ‘n plan met jou lewe. Hou net moed, GOD het ‘n plan hiermee!!

Hou aan SKITTER!

HOU JOU KOP HOOG!

SPAN DIE SEILE!!!!

DOEN ‘N PATAYO!!1!een!elf!!eenhonderdenelfduisendeenhonderdenelf!!1!

Ly almal wat oor Amor Vittone koer aan geheueverlies? In 2002 was sy die einste vrou met wie Van der Westhuizen sy eerste vrou, Marlene van der Westhuizen, vir alle praktiese doeleindes verneuk het. Weliswaar nou nie met gaatjiesonderbroeke en ‘n handsakkamera nie, maar tog. Gesien in hierdie lig is dit nie veel van ‘n verrassing dat hy sy huidige vrou verneuk het nie.

So waaroor die bohaai?

Post to Twitter

13 Responses to “Amor! Span! Die! Seile!”

  1. Dit is eintlik nogal lagwekkend, alhoewel niemand daardie hartseer verdien nie. Maar ja, sy was mos nou al een keer die ander vrou…. en die wiel draai, en draai, en draai, en draai en dan bliksem daardie blinde sambok.

    Reply

    demoerin Reply:

    Dit kan nogal 'n verrassing, sowel as 'n verassing wees….

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    lol! fixed :)

    Reply

    demoerin Reply:

    Net gewonder of dit nie weer een of ander slim woordspel is nie lol.

    demoerin Reply:

    Net gewonder of dit nie weer een of ander slim woordspel is nie lol.

    Johan Swarts Reply:

    lol! fixed :)

    Reply

    demoerin Reply:

    Dit kan nogal 'n verrassing, sowel as 'n verassing wees….

    Reply

  2. Well spotted!

    Reply

  3. Ek reken dit gaan meer oor die feit dat hy vir die nasie gelieg het. Amor se trandedal kom tweede.

    Reply

  4. ik ken die twee weer eens niet natuurlijk
    maar ik vind "amor" wel een erg ongelukkige naam in deze hele situatie…

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    haha, inderdaad.

    van der westhuizen is 'n plaaslike rugbyspeler, wat op sy dag as een van die bestes ter wêreld gereken was. vittone is 'n vermaaklikheidskunstenaar, wat aan baie suid-afrikaners bekend is as die lotto-kunstenaar. ek dink nie een van die twee kan werklik sing nie. gegewe suid-afrikaners se aanbidding van rugbyspelers en mense wat nie kan sing nie, is van der westhuizen se sekskapades vir baie van hulle 'n skok.

    daarsy. 'n vlugtige kontekstualisering :)

    Reply

    demoerin Reply:

    lol. Wel gedaan in die opsomming. Dit is eintlik moer snaaks!

    Reply

    demoerin Reply:

    lol. Wel gedaan in die opsomming. Dit is eintlik moer snaaks!

    Reply

    demoerin Reply:

    lol. Nogal 'n ware raaklees daardie, van iemand wat nie die 2 ken nie.

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    haha, inderdaad.

    van der westhuizen is 'n plaaslike rugbyspeler, wat op sy dag as een van die bestes ter wêreld gereken was. vittone is 'n vermaaklikheidskunstenaar, wat aan baie suid-afrikaners bekend is as die lotto-kunstenaar. ek dink nie een van die twee kan werklik sing nie. gegewe suid-afrikaners se aanbidding van rugbyspelers en mense wat nie kan sing nie, is van der westhuizen se sekskapades vir baie van hulle 'n skok.

    daarsy. 'n vlugtige kontekstualisering :)

    Reply

    demoerin Reply:

    lol. Nogal 'n ware raaklees daardie, van iemand wat nie die 2 ken nie.

    Reply

  5. haha@scienex

    Reply

  6. Mooi! Sommer net so sit jy kort en kragtig die hele eskapade mooi in perspektief. En ek was nogal jammer vir Amor, maar nou ja, Rettie met sy Rooi Motorfiets ry geen ongeregtigheid mis nie. Wat jy saai, sal jy ongetwyfeld een of ander tyd moet maai!

    Reply

  7. Uhuh, jy kannie jou geluk op iemand anders se ongeluk bou nie. Daai stelling dra wel 'n hoop waarheid.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled