Comments on: Amor! Span! Die! Seile!

By: Stii
Uhuh, jy kannie jou geluk op iemand anders se ongeluk bou nie. Daai stelling dra wel 'n hoop waarheid.

By: sonkind
Mooi! Sommer net so sit jy kort en kragtig die hele eskapade mooi in perspektief. En ek was nogal jammer vir Amor, maar nou ja, Rettie met sy Rooi Motorfiets ry geen ongeregtigheid mis nie. Wat jy saai, sal jy ongetwyfeld een of ander tyd moet maai!

By: demoerin
lol. Nogal 'n ware raaklees daardie, van iemand wat nie die 2 ken nie.

By: demoerin
lol. Wel gedaan in die opsomming. Dit is eintlik moer snaaks!

By: Johan Swarts
haha, inderdaad.

van der westhuizen is 'n plaaslike rugbyspeler, wat op sy dag as een van die bestes ter wêreld gereken was. vittone is 'n vermaaklikheidskunstenaar, wat aan baie suid-afrikaners bekend is as die lotto-kunstenaar. ek dink nie een van die twee kan werklik sing nie. gegewe suid-afrikaners se aanbidding van rugbyspelers en mense wat nie kan sing nie, is van der westhuizen se sekskapades vir baie van hulle 'n skok.

daarsy. 'n vlugtige kontekstualisering