483515 Responseshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F2009%2F11%2F12%2Fr1439-well-spent%2FR1439+well+spent+%28NSFW+op+aandrang+van+Stii%292009-11-12+08%3A24%3A05Johan+Swartshttp%3A%2F%2Fgormendizer.co.za%2F%3Fp%3D4835
to “R1439 well spent (NSFW op aandrang van Stii)”
daar zul je wel blij mee zijn )
heb je ook een nieuwe computer dan?
of moet ik 'licenced for distribution only with a new pc' niet te letterlijk nemen?
Wat ek wil weet is hoe lank, en deur hoeveel vergaderings moes daar gesit word, moes dit duur totdat hulle besluit het op R1439? Klink R1440 te perfek? Hoe het hulle op daardie prys besluit? Sou hulle 'n verlies gely het as hulle R1438 gevra het?
Dit was ingevoer van Amerika teen ‘n mooi Dollar prys (wat bepaal is deur MS), die local verskaffer het sy markup opgesit en dit het gely tot R1439, die R/Dollar wisselkoers het veroorsaak dat (prys aan verskaffer in dollar)*(wisselkoers) + markup en BTW) = R1439?
Hulle sou nie ‘n verlies ly teen R1438 nie, maar hulle wins sou verminder (alwat minimaal)
daar zul je wel blij mee zijn
)
heb je ook een nieuwe computer dan?
of moet ik 'licenced for distribution only with a new pc' niet te letterlijk nemen?
Reply
wat is ‘n letterlike betekenis dan nou tussen vriende?
Reply
waarom heb je er überhaupt nog voor betaald dan?
)
Reply
Johan Swarts Reply:
November 12th, 2009 at 9:00 am
want dit voel awesome
Reply
Johan Swarts Reply:
November 12th, 2009 at 9:00 am
want dit voel awesome
Reply
Ofok, kôts ek nou so bietjies-bietjies in my mond! Jy moet die tipe goed NSFW merk man!
Reply
euh
de chronologie van de comments is een beetje verloren gegaan vrees ik…
Reply
Is dit nie onwettig om 'n OEM DSP te koop sonder 'n nuwe rekenaar nie. Het jy 'n onwettige wettige weergawe?!
Reply
Kyk, ‘n pienk renoster!
Reply
Gross.
George Maru´s last blog ..‘n Bietjie van dit en dat
Reply
beste van alles – hy delete nie hele user accounts wanneer 'n guest account geaccess word nie.
Reply
Wat ek wil weet is hoe lank, en deur hoeveel vergaderings moes daar gesit word, moes dit duur totdat hulle besluit het op R1439? Klink R1440 te perfek? Hoe het hulle op daardie prys besluit? Sou hulle 'n verlies gely het as hulle R1438 gevra het?
Reply
Dit was ingevoer van Amerika teen ‘n mooi Dollar prys (wat bepaal is deur MS), die local verskaffer het sy markup opgesit en dit het gely tot R1439, die R/Dollar wisselkoers het veroorsaak dat (prys aan verskaffer in dollar)*(wisselkoers) + markup en BTW) = R1439?
Hulle sou nie ‘n verlies ly teen R1438 nie, maar hulle wins sou verminder (alwat minimaal)
Reply
Ek deel graag dié: http://www.cracked.com/funny-2098-windows-7/
Reply
lol
Reply
Ek is verbaas op Stefaan se informerende comment. Ek het gehoop vir 'n grap terug.
Reply