Comments on: Nag van die supermiere

By: Johan Swarts
nah, hy't gelewe.

By: Girl van die Suburbs
Nee wat… laat hy dooi!

By: Pagoda32
Laat ek raai – hy't gesneuwel?

By: helenevt
Ek ken hierdie wroeging, en vele alternatiewe vorme daarvan.

Wie weet, dalk is die feit dat jy nou oor die mier se lewe kan beslis te danke aan die feit dat sy voorsate 'n beslissing oor die lewe van jou voorsate gemaak het.

Hygend, die lewe is wragties nie eenvoudig nie…

By: Emil
Die siel van die mier! Slaaaat hom!

By: demoerin
En ek tog my koppie raas partykeer – die laaste twee dae nogal erger ook met die nikotien-tekort saam hehehehe, elk geval ek sukkel om reguit te dink en al my geskryf oral lyk so bietjie of en aan't yl is…. op my laaste is.

Elk geval ja, oor die dinge wat ons nie van weet nie, en wat nie bewys is nie, of ons dink gaan gebeur… kan ons maar net hoop ja, so ek weet ek het eergister laas 'n sigaret gerook, en hoop dit gaan so bly vir die toekoms. Ek is net nie seker van die supermiere nie, en jou buurman mag dalk nie so ingenome met jou wees as die mier wat jy vandag red, more in sy ontbyt beland nie.