Straatligkinders span die seile (en bars die ballon en gaps die roomys en rol die rolbal)

Straatligkinders het Kurt Darren se Kaptein, span die seile gecover én 'n video daarvoor opgeneem, waarin hulle as ou omies uit 'n ouetehuis ontsnap en sporadies amok gaan saai. Dis die snaakste (en mooiste) ding wat ek in 'n lang tyd gesien (en gehoor) het in Afrikaans. Die metalrige styl van rock (hoe’s daai vir 'n nuttelose beskrywing?) wat hulle gebruik, vorm 'n pragtige metakomposisie wat, in kombinasie met die video, die oorspronklike liedjie saai laat klink (en lyk):

Subliem.

Hat tip: Henno.

This entry was posted in Musiek and tagged , , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>