Skryfkompetisie

Pagoda32 (daar van Die Werf se geweste) het ‘n skryfkompetisie op die been gebring. Stuur jou voltooide kortverhaal (1500 – 4000 woorde) na diewerf@live.co.za voor 30 November en wen ‘n R500-geskenkbewys.

Meer besonderhede hier beskikbaar.

Post to Twitter

3 Responses to “Skryfkompetisie”

  1. Gewonder wat daar aangaan…..

    Reply

  2. ;) Johan
    Jammer dat die blerrie hackers nou soveel amok gemaak het. Die tannie by die hosting maatskappy het nou al haar dae om die ge-hackte sites reg te maak!

    Reply

  3. Ek praat natuurlik van die Werf….natuurlik :p

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled