Aan die voete van die weldoener

Ek het die naweek finaal uit Stellenbosch getrek. Die sentimentele vent wat ek is, het ek kos gaan koop by die eetplek in die Neelsie waar ek die heel eerste keer in 2004 iets gekoop het, in die skaduwee van die J.S. Marais-standbeeld gaan sit, geëet en herinneringe opgehaal.

js marais-skaduwee

Wee die dag wat ek my neus begin optrek vir die wonder van goedkoop studentekos.

Post to Twitter

This website uses IntenseDebate comments, but they are not currently loaded because either your browser doesn't support JavaScript, or they didn't load fast enough.

15 Responses to “Aan die voete van die weldoener”

  1. Ek onthou nog goed die dag wat ek uit Stellenbosch weggetrek het. Dit voel asof iets doodgaan binne jou…

    Reply

  2. Jinne Johan…. Jy het nogal sexy bene, hoor! ;)

    Reply

  3. Hel, ek onthou ook nog daardie dag. Dit ís voorwaar asof iets in jou doodgaan – jy is nooit weer dieselfde nie ;)

    Hoe nou gemaak met die Hunters Dry?

    Reply

  4. oeh
    ik word helemaal melancholisch als ik dat zo lees

    waar ben je naartoe gegaan dan johan?

    Reply

  5. Sjoe, selfs oppe maandag oggend lyk dit lekker.

    Reply

  6. Goeie emosies. Goeie gedagtes. Goeie eindes. Dis alles die wegspringblokke vir die volgende fase. Geniet die verlede en die toekoms!

    Reply

  7. Girlie, waar is jou gedagtes?! So Johan, waar noem jy nou jou nuwe huis?

    Reply

    Girl van die Suburbs Reply:

    Hehehe…. Of is dit dalk nie hy nie? ;)

    Reply

  8. @Girl van die Suburbs – Ek het, né? [ego-trip]

    @Emil – Kaapstad / Bellville omgewing het baie Hunters ;)

    @scienex @sonkind – Bellville (tydelik) tot ek werk kry. Dan trek ek soontoe. (Moontlik Kaapstad.)

    Reply

  9. Ok, kyk my Durbanweg en Cubana is ons voorland!

    Reply

  10. Nie geweet in Stellenbosch is goedkoop studentekos nie… Dag dis net in Potch en by die PUK :mrgreen:

    Reply

  11. So jy betree nou uiteindelik die grootmens wereld?

    Reply

    demoerin Reply:

    Hehehehe, Mens sou sweer jy wil nou jouself voordoen as ‘n wyse, verantwoordelike 40 jarige…
    demoerin´s last blog ..WEW….48/52 My ComLuv Profile

    Reply

    Johan Swarts Reply:

    @girl – so iets, ja…

    Reply

    demoerin Reply:

    Totaal en al overrated… ek dink ek eet nou meer gemorskos as ooit tevore lol.

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled