By Johan Swarts • December 2, 2009
Afrikaanse woordsoortetikette maak wonderlikste swetse. Soos byvoorbeeld:
Luister, bêre daai geweer van jou voor ek dit in jou attributiewe, stellende adjektief opforseer!
of:
Jou ma se gemarkeerde, onskeibare koppelwerkwoord!
Pragtig.
Categories: Taal Tags: adjektief, afrikaans, sintakses, swets, werkwoord, woordsoortetiket
amen denk ik
Reply
Nee hel, ek sal so deurmekaar raak – ek sal nooit weer vloek nie, ook seker nou nie noodwendig 'n slegte ding nie ????
Click here to cancel reply.
Name *
Email *
Website
Notify me of followup comments via e-mail
amen
denk ik
Reply
Nee hel, ek sal so deurmekaar raak – ek sal nooit weer vloek nie, ook seker nou nie noodwendig 'n slegte ding nie ????
Reply