Die nuwe ding in my lewe, as jy omgee…

…(behalwe vir die nuwe werk, die huidige soektog na 'n blyplek gesentreer rondom die nuwe werk, die feit dat ek my meisie vanweë genoemde werk gereeld gaan mis en een van my 500GB hardeskywe wat onlangs liederlik ge#FAIL het )…is klein vetplantjies.

Ek het reeds twee. Die een het dorings:

 DSC00802

En die ander een nie:

DSC00803 

My ingewande sê vir my dat ek hulle Mordegai en Matewis moet noem – maar watter een kry watter naam?

Og, die groot keuses in die lewe tog…

This entry was posted in Sommer and tagged , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>