Dis dikwels die klein dingetjies in die lewe wat 'n mens die gelukkigste maak. So loop ek gister iemand met 'n lewendige belangstelling in taalkunde raak en 'n paar gesprekke oor werkwoordplasing en diglossie later eindig ek toe met die volgende boeke op:
Linguistiese leesgenot vir die hele familie