Lusifer se drieklanke

Ek hou van roekelose speed metal. Jy hou van roekelose speed metal. Ons almal hou van roekelose speed metal. Mooi, eh?

Post to Twitter

4 Responses to “Lusifer se drieklanke”

  1. het is in ieder geval knap

    Reply

  2. Wow hierdie ou is goed.

    Reply

  3. Dalk eerder hemels as hels?

    Reply

  4. Sjoe!!! Nee hel – dit is net een moerse geraas! Die man MAG maar kitaar speel!! Die feit dat ek nie van sy "geraas" hou nie, moet geensins "detract" van die feit dat hy MOER goed is nie!

    Ek dink ek word nou werklik oud!!

    Reply

Leave a Reply

CommentLuv Enabled