Persoon X in gesprek A
Weet jy, die ANC se nuwe leerbaadjies lyk mos nou een maal net flippin kommin! Vet alleen weet hoe 'n mens daai goed kan dra – dis so lelik soos die nag. Dis 'n moderamp, man!
Persoon X in gesprek B
Ooh…ek het nou die dag mos vir my van daai nuwe Crocs gaan koop, hartjie. Ja! En hulle sit net so gemaklik soos die oues. Maar dis nou regte Crocs, hoor? Nie van daai goedkoop namaaksels nie. Hulle sit glad nie so lekker nie…