
Sien ook die oorspronklike musiekvideo, wat 'n briljante stukkie werk op sigself is.
Sjym. Die New York Times beplan om in 2011 geld te begin vra vir die lees van die meeste van hul inhoud. Die maatskappy reken: “This will enable NYTimes.com to create a second revenue stream and preserve its robust advertising business”. Dit gaan dus duidelik om die New York Times hier – hulle moét aan [...]
Tyd vir nog 'n lava lamp respawn: Omdat dit egter in 2006 gebeur het, is die hele proses op video vasgevang deur een van die wagte by die teregstelling (wat iets so eenvoudig soos sy selfoon se kamera gebruik het) en ongesensor deur miljoene mense regoor die wêreld gesien. In die gemak van ons eie [...]
Nou in 1080p.