Monthly Archives: January 2010

Boo the miniature giant space hamster in Madrid!

Oh my GOODNESS! Boo bestaan regtig! Go for the eyes, Boo! Go for the eyes! RAGGHHH! via Nuus24.

Posted in Sommer | 1 Comment

Hou op SMS. Jy betaal deur elke orifice wat jy nog ooit gehad het.

Al ooit uitgewerk hoeveel 'n SMS jou werklik kos? Daar pas 'n maksimum van 160 karakters in een SMS, wat gelykstaande is aan 'n totaal van 140-160 bytes. (Normaalweg is 1 karakter = 8 bits = 1 byte, maar in sommige SMS-sisteme is 1 karakter slegs 7 bits groot, aangesien dit 'n beperkte aantal karakters [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , , | 6 Comments

‘n Ronde kennisgewing met drie hoeke

Vir diegene wat omgee: Driehoek en Sirkel was onder die armsalige skepsels wat gesneuwel het toe een van my 500GB hardeskywe die gees gegee het. Ek kon hulle intussen herkonstrueer. And there was much rejoicing.

Posted in Sommer | 2 Comments

Poespas vat die koek

‘n Mens vind soms regte juwele tussen die koppe van koerantberigte. Hierdie een van Nuus24 vat die koek:

Posted in Media | Tagged , , , , , | 4 Comments

Lusifer se drieklanke

Lusifer se drieklanke

Ek hou van roekelose speed metal. Jy hou van roekelose speed metal. Ons almal hou van roekelose speed metal. Mooi, eh?

Posted in Musiek | Tagged , , | 4 Comments