Monthly Archives: February 2010

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 29.0)

Wie’s jou ma?

Posted in Mymering | Tagged | 12 Comments

Stem AWB!

Ten minste het hulle koeksisters: Ons sit met die DA – 'n amptelike opposisie wat skynbaar niks meer wil doen as om soos kefferbrakkies rondom die ANC se bene te hardloop en onverpoosd na hul haakskene te byt nie. Premier Helen Zille self – 'n dame wat werklik van beter behoort te weet – is [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , | 7 Comments

Hash is dood. Lank lewe Hash.

Ek wou nog altyd my kind Hash (#) genoem het. Die kindjie sou eerste wees in al die telefoonboeke op aarde. Hy of sy sou bo aan elke VIP lys verskyn – trouens, bo aan ALLE lyste. En nou’t Twitter alles kom opskroef met hulle hashtags. Wee my! Wee my, want my hash is weg! [...]

Posted in Sommer | Tagged | 6 Comments

0wnage – Russian style!

Verskoon tog die algehele stilte – ek het 1 Februarie voltyds by 'n nuwe werknemer begin…wel…werk…en sukkel nog om 'n behoorlike roetine tussen die werk en hierdie blog te kry. (En Driehoek en Sirkel! Daar is soveel episodes wat al in my kop ronddryf.) Dan is daar natuurlik die netelige kwessie van die bandwydte by [...]

Posted in Self | Tagged , , , | 11 Comments

@HUISGENOOT! NOU! OP! JOU! IFOON!

Iets hieromtrent is net…wel, dis net verkeerd:

Posted in Media | Tagged , | 6 Comments