Die woordeboek sê so

Iets is nie Afrikaans omdat dit in ’n woordeboek is nie – dis in 'n woordeboek omdat dit Afrikaans is:

“So waar as wragtig”, sal Santie verbaas murmureer: “cool is in die woordeboek!”. Jopie sal sy ken selfvoldaan lig. Altwee sal, heeltemal oortuig van die oppergesag van die magtige woordeboek, tevrede wees dat “cool” 'n volbloed Afrikaanse woord is, omdat dit in 'n gesaghebbende Afrikaanse publikasie verskyn.

Dit sal 'n ironiese oomblik wees, want hoewel hulle reg sal wees oor die insluiting van die woord “cool” in die Afrikaanse leksikon, sal hulle nie besef dat die rede hiervoor baie meer met hulself as met die woordeboek uit te waai het nie.

Lees die res hier.

This entry was posted in Taal and tagged , , , . Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>