Comments on: iPad = mediocre. Toekoms = blink

By: demoerin
Ek stem, die een wat die trompet die hardste plaas, gaan die meeste verkope hê.. en almal gaan sê oooooohhh, aaahhhhh. Maak nie saak hoe lankal al daardie tegnologie beskikbaar is nie. Dit klink net goed as iemand anders dit oor en oor in mooi en duur advertensies vir jou vertel. Dit maak nie die iPad noodwendig beter of slegter nie, net beter bemark.

Byvoorbeeld: BMW se nuwe advertensies op radio: vir kry die revolusionêre tegnologie waar jy jou sleutel in jou sak/handsak kan hou (en jou deure kan oopmaak en kar kan aanskakel) saam met ‘n paar ander dinge, ter waarde van R28,000 verniet as jy voor ‘n sekere datum ‘n BMW bestel… my ou Toyota Aurissie is al amper 3 jaar oud, en ek het daardie selfde tegnologie….

.-= demoerin´s last blog ..Elixir of Youth…. =-.

By: Girl van die Suburbs
Ek hou nie van ‘n touch screen op ‘n foon nie.Al twee bloutjies geloop met die skerm wat se sinkronisasie uit is.

.-= Girl van die Suburbs´s last blog ..'n Nuwe begin =-.

By: George Maru
Johan, dit is presies waar ons verskil. Ons meen dat Apple dit wel makliker maak vir mense. Ja, ‘n tannie gaan nie presies weet hoe om die Mac te gebruik as sy hom aansit nie. Maar as jy die leeftyd van ‘n Mac vergelyk met ‘n Wintel, gaan sy wel minder frustrasies hê met dinge wat werk en nie werk nie. Ek weet persoonlike ervaring is nie die goue standaard nie, maar ek kan weer vir jou voorbeelde noem van tegnologies-gestremdes wat ek aanbeveel het om ‘n Mac te koop in plaas van Wintel (dit was selfsugtig ja, want ek was gatvol om IT support te wees), want ek het ‘n sterk vermoede gehad dat die oproepe vir hulp oor ses maande minder gaan wees.

Ek deel wel jou skeptisisme oor of die iPad die koerantbedryf kan “red”. Ek dink koerante het groter uitdagings as boeke en selfs tydskrifte. En ek weet nie of daar werklik antwoorde is vir koerante nie, behalwe konsolidasie en kostebesparing.

Ek dink nie die NY Times aankondiging was toevallig nie. Daar is nog voor die iPad-aankondiging al gespekuleer dat die Times se aankondiging verband hou met die iPad.Ek is redelik seker dat dit wel so is.

Ns. Net om weer terug te kom na Apple se vermoë om ‘n industrie op sy kop te keer: die iPad is nog nie eers beskikbaar nie en reeds is die e-boek bedryf op sy kop gekeer en dit lyk of die iPad se eerste slagoffer Amazon is.

.-= George Maru´s last blog ..All hail the king =-.

By: Bertus!
Dit is ‘n wesenlike deel van ons ekonomiese bestel dat vals behoeftes en skynvernuwings telkens by die verbruiker geskep moet word om die Stelsel se wiele geolie te hou. Dit het al so siniese besigheid geraak en mense is al so ver-skaap dat ouens soos Apple nie eens meer moeite hoef te doen om weg te steek dat die wyn in hul nuwe sakke maar bra oud is nie.

By: Johan Swarts
Baie goeie kommentaar.

Ek is nie besig om Apple af te skiet nie. Ek is besig om uit te wys dat die iPad (soos baie van Jobs se breinkinders) ‘n gemiddelde produk is wat sy job doen. Gemiddelde produkte is nie baanbrekend (of soos Apple seg: magical and revolutionary) nie. Hulle reklame (en Jobs se keynote) was vir my ‘n geval van the lady protesting too much.

Domheid is nie iets om te prys nie, maar dis is noumaar so dat die grootste deel van die bevolking nie ingenieurs of h@ck3rs is nie. Daar is baie mense wat nie kan / wil / tyd het om 'n styl leerkurwe baas te raak nie.

Ah, maar dis juis my punt: Apple se produkte is nie inherent “makliker” as ander maatskappye s’n nie. Neem twee ou tannies wat nog nooit aan ‘n rekenaar geraak het nie – gee vir die een ‘n Mac en die ander ‘n Wintel PC.

Die tannie met die Mac gaan nie skielik spontaan net weet wat om te doen nie!

Jy hoef nie ‘n 1337 hacker te wees om ‘n program te launch, dokumente te druk en e-pos te lees nie. Far from it. Enige idioot kan dit aanleer – en of hy dit op Windows, Linux of OSX doen gaan nie ‘n verskil maak aan die feit dat hy iewers sal moet uitvind hoe nie. Wanneer hy uitgevind het hoe, sal hy dit waarskynlik ook nie weer vergeet nie.