Monthly Archives: February 2010

What a legend

En jy dink jou werk is belangrik…

Posted in Sommer | Tagged | 1 Comment

Wat skort met ‘n kruk?

Wat skort met ‘n kruk?

In gesprekke waar ateïste en Christene mekaar die stryd aansê, hoor 'n mens dikwels die beskuldiging dat godsdiens 'n kruk is. Die funksie van hierdie kruk, word aangevoer, is om bystand te bied aan diegene wat nie behoorlik op hul eie intellektuele voete kan staan of braaf genoeg is om die wêreld se pyn en lyding [...]

Posted in Godsdiens | Tagged , | 5 Comments

iPad = mediocre. Toekoms = blink

As jy my op Twitter volg, sou jy oplet dat ek nie te positief oor Apple se nuwe iPad is nie. Trouens, ek dink nie dis veel meer as ’n oorbodige speelding nie. Dit sal onregverdig wees om die iPad te beoordeel op grond van al die ophef wat daaroor gemaak is. Sommige mense se verbeeldings [...]

Posted in Tegnologie | Tagged , , | 12 Comments

Die woordeboek sê so

Iets is nie Afrikaans omdat dit in ’n woordeboek is nie – dis in 'n woordeboek omdat dit Afrikaans is: “So waar as wragtig”, sal Santie verbaas murmureer: “cool is in die woordeboek!”. Jopie sal sy ken selfvoldaan lig. Altwee sal, heeltemal oortuig van die oppergesag van die magtige woordeboek, tevrede wees dat “cool” 'n volbloed [...]

Posted in Taal | Tagged , , , | 1 Comment

Driehoek & Sirkel – Episode 3 (iRoodt)

Driehoek & Sirkel – Episode 3 (iRoodt)

Soos almal weet, is daar uiters nougesette voorvereistes vir Afrikanerskap. Dan Roodt voldoen nie aan een van hulle nie:

Posted in Film | Tagged , , , , , , , , | 7 Comments