Twitter
- #$#@)($)$# bibliography styles! 10 hours ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 10 hours ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 15 hours ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 18 hours ago
- Religion is essentially the emptying of language. 1 day ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 2 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 3 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 3 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 3 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 4 days ago
Monthly Archives: March 2010
Tyd vir herevaluering?
Lofdansers! Vlae! Rook! Dit bly vir my verstommend hoe kerke (veral gereformeerde kerke) dink hulle moet meer lidmate trek om relevant in die Suid-Afrikaanse samelewing te bly. Loop die kerke leeg, is die eerste gevolgtrekking altyd: die kerk doen iets verkeerd. As ons dinge weer anders doen, sal die mense terugkom. Dit is tyd om [...]
Vergewe hulle, want hulle weet nie dat hulle n00bz is nie

Breyten Breytenbach se onlangse uitlatings oor die dood van Afrikaans is een waaragter daar veel meer wysheid sit as wat meeste mense waarskynlik besef. Wanneer hy skryf dat hy waarskynlik in sy leeftyd nog die dood van Afrikaans gaan sien, is sy voorspelling – binne die konteks van sy eie ervaringe – akkuraat. Binne die [...]
Posted in Taal Tagged afrikaans, afrikaner, breyten breytenbach, features, internet, kuns, woord 14 Comments
Ek het Saterdag ‘n ryloper opgetel
Ek het Saterdag 'n ryloper tussen Koringberg en Moorreesburg opgetel. Sy naam was Gerhard (is seker nog steeds) en hy wou na die SPAR op Moorreesburg om iets vir sy meisie te koop. Hy had 'n pienk serp en 'n blou kep op sy kop. Van sy voortande was daar geen teken meer nie. Op [...]
Posted in Sommer 4 Comments
Ek is jammer…
Posted in Musiek Tagged elektroniese tjello, joe satriani, marshall amp, surfing with the alien 3 Comments
