Die afgelope week beland daar mos toe mooitjies 'n e-pos van nie minder as vier aanhangers van Katalanië in my indoos nie. En hulle versoek my om tog net vir die regte kandidate te stem in die US-raadsverkiesing.
En ek dag so by my se selwers…
WTF, n00bz?
En ik schrijf nu maar:
Verbeel jou jy rig die nasionale rugbyspan af. Sal jy na afloop van elke aanslaan of hoogvat in 'n wedstryd daarop aandring om in die aanslaner of hoogvatter se plek te speel, sodat jy dit foutloos kan doen? Sal jy elke verspilde poging om 'n drie te vervyf as 'n geleentheid sien om die res van die wedstryd se skopwerk self af te handel? Sal jy self die sand gaan haal om die bal op neer te sit? Sal jy altemit voor elke wedstryd die veld se gras sny? Die lyne kalk? Die spreiligte aansit? Die spelers se klere vir hulle was en hul waterbottels volmaak?
Lees die res hier
![VapourC2_p6_0018copy[1]](http://gormendizer.co.za/wp-content/uploads/2010/03/VapourC2_p6_0018copy1.jpg)