Ek hou vreeslik baie van hierdie liedjie van Die Tuindwergies:
Beeldskoon.
Ek kan my verwondering selfs kategories staaf:
1. Hulle is op noot
2. Hulle bitch nie oor die kerk nie
3. Hulle is op noot
4. Hulle is op noot
Magical.
Hat tip: Cobus Potgieter.