Wees 'n padvark, swaai jou arms en jil iets obseen. Bostaande wenner(tm) het alweer op my woonsteleenheid se parkeerplek stilgehou – en ek is besig om keelvol te raak daarvan om hom vas te parkeer. (Een keer was reeds te veel.)
Moet bieg, hierdie projekkie begin by die dag aanlokliker lyk…