Ek het Saterdag ‘n ryloper opgetel

Ek het Saterdag 'n ryloper tussen Koringberg en Moorreesburg opgetel. Sy naam was Gerhard (is seker nog steeds) en hy wou na die SPAR op Moorreesburg om iets vir sy meisie te koop. Hy had 'n pienk serp en 'n blou kep op sy kop. Van sy voortande was daar geen teken meer nie.

Op 'n vreemde manier, het dit vir my gevoel, het ek iets meer vir die wêreld beteken as die paartjie op die plaas buite Koringberg (waar ek die naweek gewoon het) wat dit vir my duidelik gemaak het hulle glo nie in evolusie nie.

Beulblaserige ek?

This entry was posted in Sommer. Bookmark the permalink. Post a comment or leave a trackback: Trackback URL.

Post a Comment

Your email is never published nor shared. Required fields are marked *

*
*

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>