Monthly Archives: March 2010

Floyd se noue ontkoming

Die afgelope week was 'n woeste een vir Suid-Afrika se vooraanstaande vistenknasionaliseerders: Asof in stadige aksie kon ek myself gedemp hoor gil: “Floyd! #$@#, Floyd, wat maak jy?!” Toe, luid en bang, terwyl ek naarstig water op die vloer uitmors en die spartelende goudvissie terug in water probeer kry: “Floyd! FLOYD! FLOOOOOOOYD!” Lees die res [...]

Posted in Sommer | Tagged , , , , , , , | 4 Comments

Slagwoord!

Dis snaaks, want dis waar – 'n voorskou vir elke Oscar-film ooit vervaardig: Catchphrase!

Posted in Film | Tagged , , | 1 Comment

Mag die Suid-Afrikaanse pers hul penne in toom hou oor Swellendam

Die onlangse voorval in Swellendam waar wit mense verontwaardig was omdat 'n bruin dogtertjie langs hulle wit dogtertjie begrawe is, is tekenend van 'n soort situasie wat – as dit reg hanteer word – nie as 'n ramp hoef uit te draai nie. My (en ek is seker talle ander) eerste reaksie op die situasie [...]

Posted in Politiek | Tagged , , , | 4 Comments

Die wonder van Tuindwergies se Kopskudkinders

Die wonder van Tuindwergies se Kopskudkinders

Ek hou vreeslik baie van hierdie liedjie van Die Tuindwergies: Beeldskoon. Ek kan my verwondering selfs kategories staaf: 1. Hulle is op noot 2. Hulle bitch nie oor die kerk nie 3. Hulle is op noot 4. Hulle is op noot Magical. Hat tip: Cobus Potgieter.

Posted in Musiek | Tagged , , , , | 7 Comments

Die waan van ‘n e-posveldtog

So. Die afgelope week beland daar mos toe mooitjies 'n e-pos van nie minder as vier aanhangers van Katalanië in my indoos nie. En hulle versoek my om tog net vir die regte kandidate te stem in die US-raadsverkiesing. En ek dag so by my se selwers… WTF, n00bz? En ik schrijf nu maar: Verbeel [...]

Posted in Matieland | Tagged , , , , , , , , , , , , , , , , , | Leave a comment